Hierdie kopie is gemaak by Swartkops LMB se argiewe gedeelte en blyk voorheen amptelike lugmag materiaal te wees weens die sekuriteits klaring van "beperk".
Het ongelukkig nie die outeur inligting nie.
Dit is 'n verkorte dagboek van SALM 1 Eskader wat strek van 13 Mei 1940 tot 22 Mei 1943.




































